13 En Jehovah sê: “Omdat hierdie volk met hulle mond nader gekom het en hulle my net met hulle lippe verheerlik+ het en hulle hulle hart ver van my verwyder+ het en hulle vrees vir my ’n mensegebod word wat hulle geleer word,+
32 En kyk! jy is vir hulle soos ’n lied van sinlike liefdes, soos iemand met ’n mooi stem en wat goed op ’n snaarinstrument speel.+ En hulle sal beslis jou woorde hoor, maar niemand doen dit nie.+