Job 42:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Jehovah het ’n omkeer in die gevange toestand van Job gebring+ toe hy vir sy metgeselle gebid het,+ en Jehovah het boonop alles wat Job voorheen gehad het, in dubbele mate begin gee.+
10 En Jehovah het ’n omkeer in die gevange toestand van Job gebring+ toe hy vir sy metgeselle gebid het,+ en Jehovah het boonop alles wat Job voorheen gehad het, in dubbele mate begin gee.+