Levitikus 12:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n vrou saad ontvang+ en ’n seun baar, sal sy sewe dae onrein wees; soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer, sal sy onrein wees.+ Levitikus 15:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En alles waarop sy in haar menstruele onreinheid lê, sal onrein wees,+ en alles waarop sy sit, sal onrein wees.
2 “Praat met die kinders van Israel en sê: ‘As ’n vrou saad ontvang+ en ’n seun baar, sal sy sewe dae onrein wees; soos in die dae van die onreinheid wanneer sy menstrueer, sal sy onrein wees.+
20 En alles waarop sy in haar menstruele onreinheid lê, sal onrein wees,+ en alles waarop sy sit, sal onrein wees.