Jesaja 5:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En ek sal dit iets maak wat vernietig is.+ Dit sal nie gesnoei of geskoffel word nie.+ En doringbosse en onkruid sal daarin opkom;+ en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+ Jesaja 32:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Op die grond van my volk kom net dorings, stekelrige struike op,+ want hulle is op al die huise van vreugde, ja, op die besonder uitgelate stad.+ Jeremia 4:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Ek het gesien, en kyk! die boord was ’n wildernis, en al die stede daarvan was afgebreek.+ Dit was weens Jehovah, weens sy brandende toorn. Hebreërs 6:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+
6 En ek sal dit iets maak wat vernietig is.+ Dit sal nie gesnoei of geskoffel word nie.+ En doringbosse en onkruid sal daarin opkom;+ en ek sal die wolke beveel om geen reën daarop te laat val nie.+
13 Op die grond van my volk kom net dorings, stekelrige struike op,+ want hulle is op al die huise van vreugde, ja, op die besonder uitgelate stad.+
26 Ek het gesien, en kyk! die boord was ’n wildernis, en al die stede daarvan was afgebreek.+ Dit was weens Jehovah, weens sy brandende toorn.
8 Maar as dit dorings en dissels voortbring, word dit verwerp en is dit na aan vervloeking;+ en die einde daarvan is verbranding.+