Jesaja 51:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+
11 Dan sal die losgekooptes van Jehovah terugkeer, en hulle sal na Sion kom met vreugdegeroep,+ en blydskap tot onbepaalde tyd sal op hulle hoof wees.+ Verheuging en blydskap sal hulle verkry.+ Droefheid en gesug sal beslis wegvlug.+