Jesaja 11:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En die wolf sal ’n ruk by die lam bly,+ en die luiperd sal by die boklam gaan lê, en die kalf en die jong maanhaarleeu+ en die vetgevoerde dier almal bymekaar;+ en ’n blote seuntjie sal hulle lei.
6 En die wolf sal ’n ruk by die lam bly,+ en die luiperd sal by die boklam gaan lê, en die kalf en die jong maanhaarleeu+ en die vetgevoerde dier almal bymekaar;+ en ’n blote seuntjie sal hulle lei.