Spreuke 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Hy wat die arme bespot, het sy Maker gesmaad.+ Hy wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+ Spreuke 24:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+
5 Hy wat die arme bespot, het sy Maker gesmaad.+ Hy wat bly is oor ’n ander se ongeluk, sal nie ongestraf bly nie.+
17 Wanneer jou vyand val, moet jy jou nie verbly nie; en wanneer hy struikel, laat jou hart dan nie bly wees nie,+