Spreuke 3:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat dit ’n genesing+ vir jou naeltjie word en ’n verkwikking vir jou gebeente.+ Spreuke 17:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 ’n Vreugdevolle hart is ’n goeie geneesmiddel,+ maar ’n verslae gees droog die gebeente uit.+