Jesaja 49:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 Luister na my, o eilande,+ en skenk aandag, o volksgroepe wat ver is.+ Jehovah het my selfs van die moederskoot+ af geroep.+ Toe ek in die liggaam van my moeder was, het hy my naam vermeld.+
49 Luister na my, o eilande,+ en skenk aandag, o volksgroepe wat ver is.+ Jehovah het my selfs van die moederskoot+ af geroep.+ Toe ek in die liggaam van my moeder was, het hy my naam vermeld.+