Esegiël 17:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Die groot arend+ met groot vlerke,+ met lang vlerkvere, vol vere wat veelkleurig was, het na die Liʹbanon+ gekom en die top+ van die seder geneem.+
3 En jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Die groot arend+ met groot vlerke,+ met lang vlerkvere, vol vere wat veelkleurig was, het na die Liʹbanon+ gekom en die top+ van die seder geneem.+