Hosea 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 “En Eʹfraim het sy siekte gesien en Juda sy sweer.+ En Eʹfraim het na Assiʹrië+ gegaan en na ’n groot koning gestuur.+ Maar hy kon julle nie genees nie,+ en hy kon met geen geneesmiddel ’n sweer van julle wegneem nie.+
13 “En Eʹfraim het sy siekte gesien en Juda sy sweer.+ En Eʹfraim het na Assiʹrië+ gegaan en na ’n groot koning gestuur.+ Maar hy kon julle nie genees nie,+ en hy kon met geen geneesmiddel ’n sweer van julle wegneem nie.+