Jesaja 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En van dié wat in Sion oorgebly het en van dié wat in Jerusalem oorgelaat is, sal daar gesê word dat hulle heilig is vir hom,+ elkeen wat vir die lewe in Jerusalem opgeskryf is.+ Jesaja 12:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Juig en jubel, o inwoonster van Sion, want die Heilige van Israel+ is groot in jou midde.”
3 En van dié wat in Sion oorgebly het en van dié wat in Jerusalem oorgelaat is, sal daar gesê word dat hulle heilig is vir hom,+ elkeen wat vir die lewe in Jerusalem opgeskryf is.+