2 Konings 18:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower. Jesaja 10:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 “Ha, die Assiriër,+ die roede vir my toorn+ en die stok wat in hulle hand is vir my veroordeling! Jesaja 37:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Gevolglik het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, weggetrek en gegaan en teruggekeer+ en in Niʹneve+ gaan woon.
13 En in die veertiende jaar van koning Hiskiʹa het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië,+ teen al die versterkte stede van Juda opgetrek en hulle verower.
37 Gevolglik het Sanʹherib,+ die koning van Assiʹrië, weggetrek en gegaan en teruggekeer+ en in Niʹneve+ gaan woon.