Spreuke 21:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 ’n Geskenk wat in die geheim gegee word, bring toorn tot bedaring;+ en ’n omkoopgeskenk in die boesem,+ hewige woede. Prediker 7:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want verdrukking kan ’n wyse waansinnig laat optree,+ en ’n geskenk+ kan die hart te gronde rig.+
14 ’n Geskenk wat in die geheim gegee word, bring toorn tot bedaring;+ en ’n omkoopgeskenk in die boesem,+ hewige woede.