Jesaja 44:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Ek verydel die tekens van leë praatjiesmakers, en dit is Ek wat waarsêers waansinnig laat optree;+ wat wyses agteruit laat wyk en wat selfs hulle kennis in dwaasheid verander;+ 1 Korintiërs 3:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+
25 Ek verydel die tekens van leë praatjiesmakers, en dit is Ek wat waarsêers waansinnig laat optree;+ wat wyses agteruit laat wyk en wat selfs hulle kennis in dwaasheid verander;+
19 Want die wysheid van hierdie wêreld is dwaasheid by God;+ want daar staan geskrywe: “Hy vang die wyses in hulle eie listigheid.”+