Amos 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ek sal die inwoner uit Asdod+ uitroei en die houer van die septer uit Askelon;+ en ek sal my hand teen Ekron+ laat terugdraai,+ en die oorblywendes van die Filistyne moet vergaan”,+ het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’
8 En ek sal die inwoner uit Asdod+ uitroei en die houer van die septer uit Askelon;+ en ek sal my hand teen Ekron+ laat terugdraai,+ en die oorblywendes van die Filistyne moet vergaan”,+ het die Soewereine Heer Jehovah gesê.’