4 Luister! ’n Menigte op die berge, iets soos ’n talryke volk!+ Luister! Die rumoer van koninkryke, van versamelde nasies!+ Jehovah van die leërs roep die oorlogsleër op.+
18 En hulle boë sal selfs jong manne verpletter.+ En oor die vrug van die moederskoot sal hulle hulle nie ontferm nie;+ vir kinders sal hulle oog nie jammer voel nie.