Habakuk 2:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Op my wagpos sal ek bly staan,+ en ek sal deurentyd op die verskansing staan; en ek sal wag hou,+ om te sien wat hy deur my sal sê+ en wat ek op my teregwysing sal antwoord.+
2 Op my wagpos sal ek bly staan,+ en ek sal deurentyd op die verskansing staan; en ek sal wag hou,+ om te sien wat hy deur my sal sê+ en wat ek op my teregwysing sal antwoord.+