Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 21:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Laat die tafel gedek word, die sitplekke in posisie geplaas word, laat daar geëet, gedrink word!+ Staan op, o vorste,+ salf die skild.+

  • 1 Korintiërs 15:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 As ek, soos mense, in Eʹfese met wilde diere geveg het,+ wat baat dit my? As die dooies nie opgewek gaan word nie, “laat ons eet en drink, want môre gaan ons sterf”.+

  • Jakobus 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Julle het in weelde op die aarde gelewe en het julle aan sinsgenot oorgegee.+ Julle het julle harte vet gevoer op die slagdag.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel