Esra 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hulle het die altaar stewig op sy plek+ gegrondves, want skrik het oor hulle gekom weens die volke van die lande,+ en hulle het daarop brandoffers aan Jehovah begin bring, die brandoffers van die oggend en van die aand.+
3 En hulle het die altaar stewig op sy plek+ gegrondves, want skrik het oor hulle gekom weens die volke van die lande,+ en hulle het daarop brandoffers aan Jehovah begin bring, die brandoffers van die oggend en van die aand.+