30 “En wat jou betref, o mensekind, die kinders van jou volk praat met mekaar oor jou langs die mure en in die ingange van die huise,+ en die een het met die ander gepraat, elkeen met sy broer, en gesê: ‘KOM asseblief en hoor wat die woord is wat van Jehovah uitgaan.’+