11 Hierop het ek gesê: “Hoe lank, o Jehovah?”+ Toe het hy gesê: “Totdat die stede in puin stort, om sonder inwoner te wees, en die huise sonder ’n mens is en die land verwoes is tot ’n woesteny,+
34 En ek sal uit die stede van Juda en uit die strate van Jerusalem die stem van verheuging en die stem van blydskap, die stem van die bruidegom en die stem van die bruid laat ophou;+ want die land sal niks anders as ’n verwoeste plek word nie.’”+