23 omdat hulle verstandeloosheid in Israel bedryf het+ en voortdurend egbreuk met die vrouens van hulle metgeselle pleeg+ en valslik in my naam die woord spreek wat ek hulle nie beveel het nie.+
“‘“En ek is die Een wat weet en is ’n getuie”,+ is die woord van Jehovah.’”