16 Jy sal hulle uitwan,+ en ’n wind sal hulle wegvoer,+ en ’n windstorm sal hulle in verskillende rigtings dryf.+ En jy sal bly wees in Jehovah.+ In die Heilige van Israel sal jy oor jouself roem.”+
17 Sy wanskop is in sy hand om sy dorsvloer heeltemal skoon te maak en om die koring in sy voorraadskuur te versamel,+ maar die kaf+ sal hy met onblusbare vuur verbrand.”+
13 elkeen se werk sal aan die lig kom, want die dag sal dit uitwys, omdat dit deur middel van vuur geopenbaar sal word;+ en die vuur sal aantoon hoedanig elkeen se werk is.