8 Daarna het die hele volk eenstemmig geantwoord en gesê: “Alles wat Jehovah gespreek het, is ons bereid om te doen.”+ Onmiddellik het Moses die woorde van die volk aan Jehovah oorgebring.+
33 En dit was die sangers,+ die hoofde van die vaderhuise van die Leviete in die eetkamers,+ dié wat van diens+ vrygestel is; want bedags en snags was dit hulle verantwoordelikheid om die werk te doen.+