4“As jy wou terugkeer, o Israel”, is die woord van Jehovah, “mag jy tot my terugkeer.+ En as jy jou walglike dinge ter wille van my verwyder,+ dan sal jy nie as ’n vlugteling gaan nie.
3 “En jy moet vir hulle sê: ‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “‘Keer terug tot my’,+ is die woord van Jehovah van die leërs, ‘en ek sal tot julle terugkeer’,+ het Jehovah van die leërs gesê.”’