9 Daarom sal ek met die gehuil van Jaser oor die wingerdstok van Sibma huil.+ Met my trane sal ek jou deurweek, o Hesbon+ en Eleaʹle,+ want die gejuig het selfs oor jou somer en oor jou oes gekom.+
33 En blydskap en vreugde is uit die boord en uit die land Moab weggeneem.+ En uit die wynperse het ek die wyn laat verdwyn.+ Niemand sal met gejuig trap nie. Die gejuig sal geen gejuig wees nie.’”+