24 En julle moet die naam van julle god aanroep,+ en ék sal die naam van Jehovah aanroep; en die ware God wat deur vuur+ antwoord, is die ware God.”+ Hierop het die hele volk geantwoord en gesê: “Die saak is goed.”
16 “En wat jou betref, moenie vir hierdie volk bid nie, en moet ook nie vir hulle ’n smekende geroep of ’n gebed opstuur of my smeek nie,+ want ek sal nie na jou luister nie.+