9 “‘VERKONDIG dit op die woontorings in Asdod en op die woontorings in Egipteland+ en sê: “Versamel julle teen die berge van Samariʹa,+ en aanskou die baie oproere daarbinne en gevalle van bedrog daarin.+
23 dat die Christus moes ly+ en dat hy, as die eerste wat uit die dode opgewek sou word,+ lig+ aan hierdie volk sowel as aan die nasies sou verkondig.”+