Jeremia 37:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Toe het Jeremia vir koning Sedekiʹa gesê: “Wat het ek teen u en teen u knegte en teen hierdie volk gesondig,+ dat julle my in die huis van bewaring gesit het? Hebreërs 11:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Ja, ander het hulle beproewing deur bespottinge en geselinge gekry, selfs meer as dit, deur boeie+ en gevangenisse.+
18 Toe het Jeremia vir koning Sedekiʹa gesê: “Wat het ek teen u en teen u knegte en teen hierdie volk gesondig,+ dat julle my in die huis van bewaring gesit het?
36 Ja, ander het hulle beproewing deur bespottinge en geselinge gekry, selfs meer as dit, deur boeie+ en gevangenisse.+