Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jeremia 37:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 En koning Sedekiʹa het gestuur en hom laat haal, en die koning het hom in sy huis in ’n verborge plek vrae begin vra.+ En hy het gesê: “Is daar ’n woord van Jehovah?” Hierop het Jeremia gesê: “Daar is!” En hy het verder gesê: “In die hand van die koning van Babilon sal u gegee word!”+

  • Jeremia 39:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En ’n krygsmag van die Galdeërs het hulle agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa in die woestynvlaktes van Jeʹrigo+ ingehaal. Toe het hulle hom geneem en hom gebring na Nebukadreʹsar, die koning van Babilon, in Ribla,+ in die land Hamat,+ sodat hy regterlike beslissings oor hom kon uitspreek.+

  • Jeremia 52:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 En ’n krygsmag van die Galdeërs het die koning agternagesit,+ en hulle het Sedekiʹa+ in die woestynvlaktes van Jeʹrigo ingehaal; en sy hele krygsmag is van hom af verstrooi.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel