19 En in die latere dae, ja, toe die tydperk van twee volle jare verstryk het, het sy ingewande+ tydens sy siekte uitgekom, en hy het uiteindelik aan sy slegte kwale gesterf; en sy volk het nie vir hom ’n vuur aangesteek soos die vuur+ vir sy voorvaders nie.