Jeremia 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 As ek op enige oomblik teen ’n nasie en teen ’n koninkryk spreek om dit uit te ruk en af te breek en te vernietig,+ Esegiël 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 “Mensekind, weeklaag oor die menigte van Egipte en laat dit afdaal,+ hy en die dogters van majestueuse nasies, na die land daar onder,+ saam met dié wat in die kuil afdaal.+
7 As ek op enige oomblik teen ’n nasie en teen ’n koninkryk spreek om dit uit te ruk en af te breek en te vernietig,+
18 “Mensekind, weeklaag oor die menigte van Egipte en laat dit afdaal,+ hy en die dogters van majestueuse nasies, na die land daar onder,+ saam met dié wat in die kuil afdaal.+