Jesaja 47:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Kyk! Hulle het soos stoppels geword.+ ’n Vuur sal hulle beslis verbrand.+ Hulle sal nie hulle siel+ uit die mag van die vlam verlos nie.+ Daar sal geen houtskoolgloed wees vir mense om hulle by warm te maak nie, geen vuurgloed om voor te sit nie.
14 Kyk! Hulle het soos stoppels geword.+ ’n Vuur sal hulle beslis verbrand.+ Hulle sal nie hulle siel+ uit die mag van die vlam verlos nie.+ Daar sal geen houtskoolgloed wees vir mense om hulle by warm te maak nie, geen vuurgloed om voor te sit nie.