Jeremia 26:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En die priesters en die profete het vir die vorste en vir die hele volk begin sê: “Hierdie man verdien die doodsvonnis,+ want hy het oor hierdie stad geprofeteer soos julle met julle eie ore gehoor het.”+
11 En die priesters en die profete het vir die vorste en vir die hele volk begin sê: “Hierdie man verdien die doodsvonnis,+ want hy het oor hierdie stad geprofeteer soos julle met julle eie ore gehoor het.”+