15 “As hy as die seun van rietplante toon dat hy vrugbaar is,+ sal ’n oostewind, die wind van Jehovah, kom.+ Uit ’n wildernis kom dit op, en dit sal sy put laat opdroog en sy fontein laat droogloop.+ Dit sal die skat van alle begeerlike voorwerpe plunder.+