-
Jeremia 44:12Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
12 En ek sal die oorblyfsel van Juda wegneem, wat hulle aangesig daarop gerig het om Egipteland binne te gaan om daar as vreemdelinge te woon,+ en hulle sal almal beslis in Egipteland aan hulle einde kom.+ Hulle sal deur die swaard val; en deur die hongersnood+ sal hulle aan hulle einde kom, van die kleinste tot selfs die grootste; deur die swaard en deur die hongersnood sal hulle sterf. En hulle sal ’n vloek word, ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking en ’n smaad.+
-