-
Jeremia 41:10Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
10 Toe het Isʹmael die hele oorblyfsel van die volk gevange geneem wat in Mispa+ was, die dogters van die koning+ en die hele volk wat in Mispa oorgebly het,+ wat Nebusaraʹdan, die hoof van die lyfwag, aan Gedalʹja, die seun van Ahiʹkam, toevertrou het.+ En Isʹmael, die seun van Netanʹja, het hulle gevange geneem en weggetrek om oor te gaan na die kinders van Ammon.+
-