Jeremia 16:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+
18 En ek sal eers die volle maat van hulle oortreding+ en van hulle sonde vergeld, omdat hulle my land ontheilig het.+ Met die lyke van hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge het hulle my erfdeel gevul.’”+