32 En Jeremia het ’n ander rol geneem en dit toe vir die sekretaris Barug, die seun van Neriʹa, gegee,+ wat uit die mond+ van Jeremia al die woorde daarop geskryf het van die boek wat Joʹjakim, die koning van Juda, in die vuur verbrand het;+ en nog baie soortgelyke woorde is daarby gevoeg.