Jeremia 10:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Wys my tereg, o Jehovah, maar volgens reg;+ nie in u toorn nie,+ sodat u my nie tot niks maak nie.+ 1 Korintiërs 11:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Wanneer ons egter geoordeel word,+ word ons deur Jehovah gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld+ veroordeel sal word nie.+
24 Wys my tereg, o Jehovah, maar volgens reg;+ nie in u toorn nie,+ sodat u my nie tot niks maak nie.+
32 Wanneer ons egter geoordeel word,+ word ons deur Jehovah gedissiplineer,+ sodat ons nie saam met die wêreld+ veroordeel sal word nie.+