Jesaja 5:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En hulle sal in dié dag daaroor grom soos met die gegrom van die see.+ En ’n mens sal na die land staar, en kyk! daar is angswekkende duisternis;+ en selfs die lig het donker geword weens die druppels wat daarop val. Jeremia 51:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 Die see het oor Babilon opgekom. Deur die veelheid van sy golwe is hy bedek.+
30 En hulle sal in dié dag daaroor grom soos met die gegrom van die see.+ En ’n mens sal na die land staar, en kyk! daar is angswekkende duisternis;+ en selfs die lig het donker geword weens die druppels wat daarop val.