Genesis 8:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, het die ark+ op die Aʹraratberge+ tot rus gekom. Jeremia 50:41 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 41 “Kyk! Daar kom ’n volk uit die noorde; en ’n groot nasie+ en groot konings+ sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+
4 En in die sewende maand, op die sewentiende dag van die maand, het die ark+ op die Aʹraratberge+ tot rus gekom.
41 “Kyk! Daar kom ’n volk uit die noorde; en ’n groot nasie+ en groot konings+ sal opgewek word uit die mees afgeleë dele van die aarde.+