Job 14:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Ook die mens moet gaan lê en staan nie op nie.+Totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hulle nie wakker word nie,+Ook sal hulle nie uit hulle slaap gewek word nie.+ Jeremia 51:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 “Wanneer hulle verhit is, sal ek hulle feesmale berei en hulle dronk maak, sodat hulle uitgelate word;+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van Jehovah.
12 Ook die mens moet gaan lê en staan nie op nie.+Totdat die hemel nie meer daar is nie, sal hulle nie wakker word nie,+Ook sal hulle nie uit hulle slaap gewek word nie.+
39 “Wanneer hulle verhit is, sal ek hulle feesmale berei en hulle dronk maak, sodat hulle uitgelate word;+ en hulle sal ’n slaap slaap wat tot onbepaalde tyd duur, waaruit hulle nie wakker sal word nie”,+ is die woord van Jehovah.