1 Konings 7:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 En hy het die pilare+ opgerig wat by die portaal+ van die tempel behoort. So het hy die regterpilaar opgerig en dit Jagin genoem, en toe het hy die linkerpilaar opgerig en dit Boas genoem.
21 En hy het die pilare+ opgerig wat by die portaal+ van die tempel behoort. So het hy die regterpilaar opgerig en dit Jagin genoem, en toe het hy die linkerpilaar opgerig en dit Boas genoem.