Jeremia 6:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hulle sal vir seker die oorblyfsel van Israel net soos ’n wingerdstok afoes.+ Bring jou hand weer soos ’n druiweplukker oor die wingerdstok se hegranke.”
9 Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hulle sal vir seker die oorblyfsel van Israel net soos ’n wingerdstok afoes.+ Bring jou hand weer soos ’n druiweplukker oor die wingerdstok se hegranke.”