Esegiël 33:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “Daarom, sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Julle bly die bloed ook eet,+ en julle bly julle oë na julle drekgode opslaan,+ en julle bly bloed vergiet.+ Moet julle dan die land besit?+
25 “Daarom, sê vir hulle: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Julle bly die bloed ook eet,+ en julle bly julle oë na julle drekgode opslaan,+ en julle bly bloed vergiet.+ Moet julle dan die land besit?+