Esegiël 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het verder vir my gesê: “Mensekind, sien jy watter uiters verfoeilike dinge hulle doen,+ die dinge wat die huis van Israel hier doen om my ver van my heiligdom af te laat weggaan?+ En jy sal weer eens uiters verfoeilike dinge sien.”
6 En hy het verder vir my gesê: “Mensekind, sien jy watter uiters verfoeilike dinge hulle doen,+ die dinge wat die huis van Israel hier doen om my ver van my heiligdom af te laat weggaan?+ En jy sal weer eens uiters verfoeilike dinge sien.”