8 “Dan sal jou lig deurbreek net soos die dagbreek;+ en genesing sal gou vir jou uitspruit.+ En jou regverdigheid sal beslis voor jou uit gaan;+ die heerlikheid van Jehovah sal jou agterhoede wees.+
17 “Want ek sal vir jou genesing teweegbring, en van jou wonde sal ek jou genees”,+ is die woord van Jehovah. “Want ’n weggejaagde vrou het hulle jou genoem:+ ‘Dit is Sion, na wie niemand soek nie.’”+