2 Samuel 1:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En Dawid het hierdie klaaglied+ oor Saul en sy seun Joʹnatan+ gesing Jeremia 7:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot.
29 “Skeer jou ongeknipte hare af en gooi dit weg,+ en hef op die kaal heuwels ’n klaaglied aan,+ want Jehovah het die geslag waarop hy grimmig is,+ verwerp+ en sal dit verstoot.